New honeymoon suite for couples at Uitsig

At Uitsig, our goal is always to make sure that the bride and groom have the best day of their lives at their wedding.

To make their Uitsig experience even better, we’ve designed and built a brand new, five-star honeymoon suite for our couples.

Mr and Mrs Smith were the first couple to enjoy this new wedding accommodation, and here’s what they had to say:

“Liewe Uitsig span

Hoe sê n mens dankie vir die ongelooflike mooi kamer wat julle vir ons gegee het op die eerste aand as Mnr. en Mev. Smith.

Na n dag van baie opwinding en hoë adrenalien vlakke was dit so wonderlik om in n kamer in te stap wat jou onmiddelik ontspanne en tuis laat voel het. Die sagte beligting, romantiese kerse, pragtige blomme en groot wit bed was iets wat ons saggies omvou en welkom laat voel het.

Die heerlike warm water van die jaccuzi het elke spier se moegheid weggestreel en die “kersie op die koek” was die geur van laventel wat ons totaal van almal laat vergeet het. Ons het skielik besef dat ons nou vir ewig en altyd  Mnr. en Mev. Donavan en Marike Smith is.

Aan alle voornemende paartjies die volgende raad.  Moenie voor die tyd gaan loer nie.  Glo ons as ons sê: “Die verrassing is beslis die moeite werd”.

Groete
Donovan en Marike Smith



Photos from Donovan en Marike’s wedding day by the talented Lynelle Pienaar.


No Replies to "New honeymoon suite for couples at Uitsig"